Napha shocked and disappointed
Me. Danene van der Westhuyzen, President, Napha: : "There is a huge difference between 'legitimate' and 'ethical'."
The Professional Hunters Association of Namibia (Napha) are appalled and expressed their shocked and horror by the Professional Hunters Association of South Africa (Phasa) now approving the hunt of so-called canned lions.
The president of Napha, me. Danene van der Westhuyzen, said in a
media statement that Napha was shocked and "deeply disappointed in this low-
point "reached Phasa.
Phasa had changed the term "ethical hunting" last Wednesday at its 40th annual meeting to "all hunting allowed by law".
Napha says the superficial definition of the concept "ethical" opens the door to abuse and exploitation - just for financial gain - for those who do not value the future of hunting in Africa or in the world.
"There is a huge difference between 'legitimate' and 'ethical'. We believe the majority of hunters in South Africa do not support this change not, "said Van der Westhuyzen.
Napha thinks there is a very fine line between the hunting of captive lion's and canned lion-hunting, and both are everywhere in the world condemn and "can not be considered hunting".
Napha argues Phasa's new definition of ethics grazes in line with the principles of the Code of Ethics Sport Hunting in Africa, which in 1997 was signed by Phasa in Victoria Falls.
Napha believes the change to Phasa's constitution has been approved by less than a third of the members of the association.
"By taking this decision, Phasa decided to adopt the majority opinion of both the hunting and non-hunting communities in the ignoring the world, thereby endangering all the hard work undertaken by various institutions to support of sustainable hunting as an instrument of conservation, "said Napha.
Van der Westhuyzen are of opinion that Phasa damages the good image of the entire hunting industry in Africa. It's also in conflict with their first stance.
"Both Napha and many other professional hunting associations in Africa have warned Phasa that they, even if they Consider this action, moving in dangerous areas where short-term decisions affect the entire hunting industry worldwide. NAPHA support all hunters in Africa who give ethical hunting and an animal a fair chance to escape from the hunter. "
Operators of Professional Hunters Associations in Africa (Ophaa) have kicked out Phasa as member, reported Netwerk24.
The original version in Afrikaans below:
Nee vir geblikte leeujag in SA
Napha geskok en teleurgestel
Me. Danene van der Westhuyzen, president, Napha: "Daar is 'n reuseverskil tussen 'wettig' en 'eties'."
Die Professionele Jagtersvereniging van Namibië (Napha) het sy skok en afgryse uitgespreek oor die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa) wat die jag van sogenaamde geblikte leeus nou goedkeur.
Die president van Napha, me. Danene van der Westhuyzen, het in 'n mediaverklaring gesê Napha is geskok en “diep teleurgestel in hierdie laagte - punt” wat Phasa bereik het.
Phasa het die term “etiese jag” verlede Woensdag op sy 40ste jaarvergadering verander na “alle jag wat deur wetgewing toegelaat word”.
Napha sê die oppervlakkige definisievan die begrip “eties” maak nou die deur oop vir misbruik en uitbuiting - bloot vir finansiële gewin - vir diegene wat geen waarde heg aan die toekoms van jag in Afrika of in die wêreld nie.
“Daar is 'n reuseverskil tussen 'wettig' en 'eties'. Ons glo die meerderheid jagters in Suid-Afrika ondersteun nie hierdie verandering nie,” sê Van der Westhuyzen.
Napha meen daar is 'n baie fyn lyn tussen die jag van leeus in aanhouding en geblikte leeujag, en beide word oral in die wêreld veroordeel en “kan nie as jag geag word nie”.
Napha meen Phasa se nuwe definisie van etiek druis lynreg in teen die beginsels van die Kode van Etiese Sportjag in Afrika, wat in 1997 in Victoria Falls deur Phasa onderteken is.
Napha meen die verandering aan Phasa se grondwet is deur minder as 'n derde van die vereniging se lede goedgekeur.
“Deur hierdie besluit te neem, het Phasa besluit om die meerderheidsopinie van beide die jag- en die nie-jaggemeenskap in die wêreld te ignoreer en sodoende al die harde werk in gevaar geplaas wat deur verskeie instellings onderneem is ter ondersteuning van volhoubare jag as instrument van bewaring,” sê Napha.
Van der Westhuyzen meen Phasa skaad hiermee die goeie beeld van die hele jagbedryf in Afrika. Dit druis ook lynreg met Phasa se vroeëre standpunt in.
“Beide Napha en talle ander professionelejagverenigings in Afrika het Phasa in die verlede gewaarsku dat hulle, selfs as hulle hierdie optrede oorweeg, op gevaarlike terrein beweeg waar kortsigtige besluite die hele jag bedryf wêreldwyd benadeel. Napha ondersteun alle jagters in Afrika wat eties jag en 'n dier 'n regverdige kans gee om voor die jagter uit te vlug.”
Die Operateurs van Professionele Jagtersverenigings in Afrika (Ophaa) het Phasa intussen as lid uitgeskop, berig Netwerk24.
Source:
https://www.republikein.com.na/nuus/nee-vir-geblikte-leeujag-in-sa2017-11-28/