A total of 724 people have already received treatment in the Kavango East Region for anthrax after the outbreak of highly contagious disease in the Bwabwata National Park.
The spokesman for the Ministry of Environment and Tourism, Mr. Romeo Muyunda, confirmed that no cases of anthrax have been found among humans and livestock so far.
"The Ministry of Health and Social Services is engaged in an awareness campaign in the community and residents of the Mukwe constituency receive preventative treatment against anthrax," Muyunda said this morning.
He confirmed that a total of 117 hippo and seven buffalo carcasses have already been destroyed.
"The vaccination process of livestock by the Ministry of Agriculture, Water and Forestry continues in affected areas this week," Muyunda said.
The original version in Afrikaans below:
Miltsiekte: 724 mense kry voorkomende behandeling
Altesaam 724 mense het reeds voorkomende behandeling in die Kavango-Oosstreek teen miltsiekte ontvang ná die uitbreking van die hoogs aansteeklike siekte in die Bwabwata Nasionale Park.
Die woordvoerder van die ministerie van die omgewing en toerisme, mnr. Romeo Muyunda, het bevestig dat geen gevalle van miltsiekte onder mense en vee dusver gekry is nie.
“Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste is besig met ‘n bewusmakingsveldtog in die gemeenskap en die inwoners van die Mukwe-kiesafdeling kry voorkomende behandeling teen miltsiekte,” het Muyunda vanoggend gesê.
Hy het bevestig dat altesaam 117 seekoei- en sewe buffelkarkasse reeds vernietig is.
“Die inentingsproses van vee deur die ministerie van landbou, water en bosbou duur vandeesweek in geraakte gebiede voort,” het Muyunda gesê.
Source: https://www.republikein.com.na/nuus/miltsiekte-724-mense-kry-voorkomende-behandeling/